FeedBack
“ Beste Adele Baie, baie dankie vir jou bydrae om met ons skool te kom praat oor dwelms. Ons kinders het dit so nodig. Dankie vir jou passie en liefde vir ons jeug. Sterkte met jou pad vorentoe! Hoof en Personeel.” - White River Primary School